Twee beste vriende: rugby, bier, frustrasie, twyfel oor loopbaankeuses – normale ouens, vasgevang op hul eie manier. ‘n Dag wat nie veel verskil van gister nie en môre nie veel anders sal lyk nie … miskien.
Komedie / Drama
Afr. en Eng. Geen o/16 (S) (T)
Regie: Tara Louise Notcutt
Met Albert Pretorius en Gideon Lombard
60 min. R85, R75 (studente, kinders, pensioenarisse)
Suid-Kaap Kollegesaal
2 tot 9 April 14:00
