// jy lees ...

Kortliks

‘n Lewe in die teater

Die verhouding tussen twee akteurs word geskets in geestige toneelstukkies.

Hierdie komedie word alom beskryf as David Mamet se liefdesbrief aan die teater en sy belangrikste genote – die akteurs.

Onder die meesterlike leiding van Marthinus Basson kan gehore kragtige ensemble-spel en fyn humor van die akteurs verwag.

Met: Gerben Kamper en Peter Taljaard
Teks: David Mamet
Regie: Marthinus Basson

Vryfees 2011

Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein
Prys: R100
Taal: Afr. Geen o.14
Datums: Wo 13 Julie 20:30; Do 14 Julie 09:30; Sa 16 Julie 16:00.
Tydsduur: 120 minute

Related posts:

  1. Die kaskenades van Kees Kieswetter
  2. Die Renosters
  3. Ontlont
  4. Nag, ma
  5. Maties en Kovsies in Teater-Intervarsity by KKNK

Bespreking

2 menings vir “‘n Lewe in die teater”

  1. [...] AKTEUR Brendon Daniels (Rooiland) Charlton George (Rooiland) Gerben Kamper (‘n Lewe in die Teater) Deon Lotz (Agterplaas) Neels van Jaarsveld (Die Kaptein se [...]

    Geskryf deur 2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel « Roekeloos | 17 Januarie 2012, 11:04
  2. [...] 7. ‘n Lewe in die teater [...]

    Geskryf deur Gewildste Woordfees-produksies « Roekeloos | 6 Maart 2012, 11:34

Gee jou mening