‘n Plekkie in die Son … Mitchells Plain se Mense

’n Plekkie in Die Son … Mitchells Plain se Mense is unieke musiekteater met bekende kunstenaars wat storievertellings en liedjies met skreeusnaakse komedie, hip-hop-ritmes en danse kombineer om met deernis die verlede en hede van Mitchells Plain uit te beeld.

’n Gelyknamige boekbekendstelling vind saam met die produksie se openingsvertoning plaas.

Suidoosterfees 2012

Met: Loukmaan Adams, Emo Adams, James Bhemgee & Melanie Jones

Regie: Basil Appollis

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar