#NAF Cheaper than Roses

Cheaper than Roses
Roekeloos
21 Junie

Hoe meer ons weghardloop van onsself, hoe nader beweeg ons aan wie ons is.

Soms kom die hede en verlede bymekaar en dwing ons om die onaanvaarbare te aanvaar.

Cheaper than Roses speel af op ’n stasie in die Wes-Kaap en vertel die aangrypende verhaal van ’n kleurlingvrou wat haar as wit laat klassifiseer het tydens die jare van apartheid. Om die rede moes sy al haar vriende en familie agterlaat en ’n nuwe lewe sonder hulle begin. Haar ervarings as ‘n vrou wat tussen haar verlede en hede vasgevang is toon waarom versoening op ‘n persoonlike vlak kan moeiliker wees as versoening op ‘n sosiale vlak.

Met: Lizz Meiring
Regie: Zane Meas
Teks: Ismail Mahomed

Genre: Drama
Plek: Rhodes Box, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R65
Datum: 13 Julie 19h00

Nasionale Kunstefees 2014

3.5

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply