Strip!

Strip! is ’n komedie oor ’n man in sy garage wat nie weet hoe om homself van die verlede los te maak nie, totdat die ou wat die olie kom aftap vir hom ’n hamer gee. Wat gaan hy volgende strip?

Met: Chris van Niekerk en Waldemar Schultz
Regie: Gaerin Hauptfleisch
Teks: Leon Kruger

KKNK 2013

70 minute | R100 | kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn | tot 6 April 18:00

Komedie

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar