1909

De Centraal Westelike Co-operatiewe Landbouw Vereniging word deur 45 boere van Klerksdorp gestig om hulle graan te hanteer.

Die Sentraal-Westelike Kooperatiewe Maatskappy Beperk sou later die grootste landboukoöperasie in Suid-Afrika word. Dit het algemeen bekend gestaan as Sentraal-Wes.

Die Senwes Groep is tans ’n openbare maatskappy wat steeds geanker is in die landbou.

Lewer kommentaar

Leave a Reply