ITWeb berig dat Durban se 2010 webwerf R6,5 miljoen sal kos. Die munisipaliteit weier nog tot op datum om bekend te maak hoe die geld spandeer is. Die munisipaliteit hou vol dat die R6,5 miljoen geregverdig was. Die webwerf is ontwikkel deur Adapt-IT.
Verskeie kenners wat deur ITWeb genader is meen die bedrag is buitensporig.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
