“Die Valke het drie bankamptenare van Absa in hegtenis geneem vir beweerde diefstal van byna R2 miljoen by die bank op Matatiele in die Oos-Kaap.”