“Twee-en-twintig kinders is beseer toe twee klaskamers tydens ‘n hewige storm by die Mrwabo Junior Sekondêre Skool naby Matatiele in die Oos-Kaap ingetuimel het.”
Sleutelwoord Argiewe:Matatiele
Absa amptenare in hegtenis
“Die Valke het drie bankamptenare van Absa in hegtenis geneem vir beweerde diefstal van byna R2 miljoen by die bank op Matatiele in die Oos-Kaap.”
