ANC-gholfdag in Bloemfontein

Op die eerste dag van die ANC se eeufeesviering in Bloemfontein het verskeie hoës deelgeneem aan ’n gholftoernooi by die Schoeman Park Gholfklub. Sê ANC-voorsitter Baleka Mbete: “This [die gholftoernooi] is a good way to show commitment to the celebrations as well as the ANC. This is what your presence is really about”.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar