Kaapstad – Bo Kaap: Dit is ‘n toutrekkery in al meer stede: nuwe ontwikkelings versus ontstoke inwoners wat daarteen gekant is.
Mia Spies het die kleurryke Bo-Kaap besoek waar die gemeenskap al jare lank ontwikkelaars die stryd aansê.