Twee ontploffings het die Boston Marathon in Amerika tot stilstand geruk. Duisende mense het die strate volgepak toe twee bomme tien sekondes na mekaar ontplof het.
Die Boston Marathon is een van die wêreld se gewildste marathons.
Tweets about “#BostonMarathon”

Lewer kommentaar