Garrodia nereis
Hierdie is ‘n skaars swaeltjie wat by Gough- Prins Edward- en Marion-eilande voorkom. Die voël het ‘n donker kop en vlerke, terwyl die rug en kruis grys is.
Die swaeltjie hou oor die oop see vind waar dit heen-en-weer- wieg, laag oor die water.
(foto JJ Harrison)


Lewer kommentaar