Prof. Christina Landman moet weer die klippe keer. Die keer gaan dit oor sy dan nou glo sou sê dat seks voor die huwelik verpligtend behoort te wees. Prof. Landman het die uitspraak gemaak in haar vertoë vir die bemagtiging van veral jong meisies.