CIA-hoof in porno-pekel

Dit het die 3de Februarie bekend geword dat die voormalige hoof van die CIA, John Deurch, se rekenaar by die huis gebruik het om na porno werwe te kyk en om geklassifiseerde inligting na te gaan. Dit is ook nou bekend dat hy gereeld e-pos boodskappe ontvang het van ´n Russiese wetenskaplike in Europa. Deutch is Augustus verlede jaar van sy pos onthef.

Lewer kommentaar

Leave a Reply