Die kinders van God

Die Kinders van God, ook bekend as Die Familie, is ´n Christelike beweging. Stigter David Bergman (oorlede 1994) was van mening dat dit goed is vir kinders om hulself seksueel te verken tot op ´n punt wat vir die meeste mense onaanvaarbaar sal wees. Dit is vroulike lidmate se plig om lidmate te probeer werf deur seksuele gunsies aan te bied. Volwassenes kan ook deur middel van ´n brief toestemming van ´n getroude lid vra om met die se huweliksmaat intiem te verkeer. Lidmate kom altyd moeg, maar opgewek voor.

Lewer kommentaar

Leave a Reply