Dokters verlaat SA

Volgens die jongste uitgawe van die SA Mediese Joernaal sal een derde van mediese dokters die land verlaat na afloop van hul studies. Verpligte gemeenskapsdiens vererger glo die situasie.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar