Zo gaan dit

Op die dorpie Zoar in die Wes-Kaap is daar 600 nuwe Hop-huise gebou.

Die ontwikkelaars het egter nie die inhoudsmaat van die dorpsdam in gedagte gehou nie. Dit word nou beweer dat indien elke huis se toilet een maal per dag gespoel word, dan is die dorp sonder drinkwater vir die dag.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar