Dwelms gewild by jonges

Het jou kind, vriend of kennis al ´n rave bygewoon. Die kanse is 88% dat hulle dan al Ecstasy gebruik het.

Die syfer kom van Mediese Navorsingsraad wat van mening is dat daar ´n toename in die gebruik van dwelms is, veral onder jong mense.

Verdere syfers van die MNR wys dat 20% van ravers weekliks Ecstasy gebruik, 74% dagga gebruik, 74% LSD gebruik, 45% Poppers, 20% Speed en 13 % Crack.

Meeste gebruikers is na raming tussen 19 en 22 jaar, maar in Durban en Kaapstad is die gemiddelde ouderdom glo heelwat laer.

Lewer kommentaar

Leave a Reply