Fifa se prokureurs het Kulula beveel om ‘n advertensie wat sê dat hulle die “nie-amptelike lugredery vir die jy-weet-wat” is terug te trek.
Volgens Fifa was die advertensie oor sokker en buitendien mag Kulula ook nie ‘Suid-Afrika’ in daardie konteks gebruik het nie. Volgens Fifa mag adverteerders ook nie een van die nuwe stadions, sokkerballe of vuvuzelas in advertensies gebruik nie.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
