Suid-Afrika se nouveau riche: wie het dit verdien, wie het dit ontvang en wie het uitgemis.
Songezo Zibi (Raising the Bar), Anthea Jeffery (BEE: Helping or hurting?), Bongani Madondo (I’m Not Your Weekend Special) en Herman Mashaba (Black Like You) bespreek die onderwerp.
Plek: Kerksaal, Franschhoek
Datum: Vrydag 15 Mei, 14h30 tot 15h30
Franschhoekse Letterkundefees 2015
