Goodwill “2010” Zwelithini

Die Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini het die regering gevra om sy portret in alle belangrike openbare plekke soos lughawens en stadions in KwaZulu-Natal uit te stal tydens die 2010 FIFA-wêreldbeker.

The Mercury berig dat Zwelithini ook wil hê die provinsiale regering moet sy paleis opknap voor die wêreldbeker-sokkertoernooi.

Lewer kommentaar

Leave a Reply