Hans Staininger, die burgemeester van Braunau (destyds Beiere), in Oostenryk is dood in 1567 toe hy sy nek gebreek het deur oor sy eie baard te struikel. Die baard, wat 1,4 meter lank was, het hy gewoonlik opgerol in ’n leersakkie gedra.

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
