Perdekop / Luisies

Leucospermum reflexum

Hierdie groot struik word tot 3 m hoog en kan tot 3 m wyd sprei. Hulle natuurlike habitat is in die Suidwes-Kaap.

Die rooi blomhofies is 100 mm in deursnee. Die blomme verskyn vanaf die winter tot die middel van die somer.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply