Helikopter cowboy en die crooks

‘n Helikopterloods is in die been gewond tydens ‘n skietgeveg met ‘n bende transitorowers. Die helikopter en grondmagte het reageer op ‘n transitorooftog in die suide van Johannesburg. ‘n Skietgeveg het tussen die polisie en bende uitgebreek, waartydens die loods, Rob Siegrist, gewond is. Siegrist kon nog vlieg tot en veilig land by die Milpark-hospitaal, waar hy behandeling ontvang het. Die helikopter is vol gate geskiet.

Lewer kommentaar

Leave a Reply