Bazoo

Bazoo is ‘n nuwe Afrikaanse kleutertydskrif wat pas verskyn het.

Bazoo verskyn elke twee maande en dit is ‘n boekie propvol stories en opvoedkundige aktiwiteite vir kleintjies vanaf 3 tot 7 jaar.

Gaan kyk gerus by www.bazoomagazine.com vir meer inligting!

Lewer kommentaar

Leave a Reply