Die Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, se 27-jarige seun se verhoor weens bedrog en ander klagtes begin in Maart volgende jaar.
Hy staan tereg op aanklagte van bedrog, drie vir die uitreiking (of voorlegging) van vervalste tjeks, drie van diefstal, een van regsverydeling en twee oortredings van die Wet op Identifikasie.
Hlope se seun het glo onder andere ‘n vervalste ID-boekie gebruik om ‘n tjekrekening by Absa en FNB oop te maak en het na bewering probeer om ‘n foptjek by Absa te wissel.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
