In die beesmis

Die Speaker van Swaziland se parlement, Mgabhi Dlamini, is gedwing om te bedank, nadat hy in die koning, Mswati III, se beeskraal betrap is.

Dlamini was besig om beesmis te steel wat, volgens ´n toordokter, hom in staat sou stel om die harte van die koninklikes te wen.

Lewer kommentaar

Leave a Reply