Nuus oor koning Mswati III van Swaziland is selde goeie nuus.
Sleutelwoord Argiewe:Swaziland
Mswati III soek miljoene se kommissie
Koning Mswati III dring aan dat hy R400 miljoen kommissie ontvang vir die “werk” wat hy gedoen het om die Suid-Afrikaanse regering te oorreed om geld aan Swaziland te leen.
Minister glo in buitegtelike verhouding
“Ndumiso Mamba, Swaziland se minister van justisie, het bedank weens bewerings dat hy ‘n liefdesverhouding met een van koning Mswati III se dertien vroue gehad het …”
Sawzi hekse
In Swaziland het die direkteur van openbare vervolging planne aangekondig om hekse te vervolg.
In die beesmis
Die Speaker van Swaziland se parlement, Mgabhi Dlamini, is gedwing om te bedank.
Die bose koningin
Koning Mswati III se mees senior vrou, Koningin Sibonelo Mngomezulu, is onlangs by die Matsapa-lughawe voorgekeer is en ondervra is in verband met die beweerde vergiftiging van die koning.
