Die Saturday Star berig dat die departement van opvoeding in Limpopo versuim het om 207 studente se beurse uit te betaal.
Sleutelwoord Argiewe:Saturday Star
Mswati III soek miljoene se kommissie
Koning Mswati III dring aan dat hy R400 miljoen kommissie ontvang vir die “werk” wat hy gedoen het om die Suid-Afrikaanse regering te oorreed om geld aan Swaziland te leen.