Koning Mswati III dring aan dat hy R400 miljoen kommissie ontvang vir die “werk” wat hy gedoen het om die Suid-Afrikaanse regering te oorreed om geld aan Swaziland te leen, het die Saturday Star Saterdag berig.