Binaca se droomwêreld

Die meisie op die foto is die sewentienjarige Bianca Passarge van Hamburg, Duitsland. Aangetrek soos ’n kat, dans sy op wynbottels. ’n Droom het haar aangespoor om dit te doen en sy het ag ure per dag geoefen om dit te vervolmaak. Dit was in Junie 1958.

Bianca Passarge
Bianca Passarge

Lewer kommentaar

Leave a Reply