Kerk se boekhouer steel glo by kerk

Die verhoor van ‘n kerk se boekhouer wat daarvan beskuldig word dat sy meer as R2 miljoen gesteel het, is Woensdag in die George-streekhof uitgestel, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Gwendoline Leyd (45) sal weer op 28 Februarie in die hof verskyn, het kapt. Bernadine Steyn gesê.

Kerk se boekhouer in hof vir diefstal

Lewer kommentaar

Leave a Reply