Klein Karoo: Vensters van die siel

Liefde vir die Karoo word weerspieël in die werke van vier kunstenaars, Amanda Grobler, Alet van Heerden, Anina Meiring and Marali Coetzee.

Skoonheid van die landskap, sy mense en geskiedenis word op ’n unieke wyse weergegee. Tipiese Karoo-tonele is sigbaar deur vensters of word in die tema gebruik.

Daagliks van 10:00 – 17:00.
Neelsie Voorportaal
Oudtshoorn

Klein Karoo Klassique 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply