Kom ons gaan soek ‘n planeet

Nasa het Vrydag die Kepler suksesvol die ruimte in gestuur. Die sending fokus daarop om ander planete op te spoor.

Die Kepler sal vir die volgende drie jaar in die rigting van meer as ‘n 100 000 sterre kyk en hoop om ‘n planeet soortgelyk aan die aarde te vind.

Kepler vertrek met die hulp van 'n United Launch Alliance Delta II vuurpyl.

Lewer kommentaar

Leave a Reply