Laat daar lig wees

Daardie betroubare en handige klein liggies genaamd LED’s het pas 1000 x meer handig geraak. Die nuwe generasie LED’s kan enige plek gebruik word, selfs onder jou vel.

Moontlike gebruike:
1) LED’s op skoonma se voorkop wat die letters 666 flikker.
2) Die kat bedek met LED’s, sodat jy hom saans sonder moeite kan opspoor.
3) Groen liggies op strategiese plekke op jou vrou. Dit skyn as sy in die regte bui is.

Ons verwag binnekort die eerstes in kondome.

Waterproof AlInGaP optoelectronics on stretchable substrates with applications in biomedicine and robotics

Lewer kommentaar

Leave a Reply