Landsverlaters is rassiste

Suid-Afrika se president Thabo Mbeki se regsadviseur, advokaat Mojanku Gumbi, het glo by die Eskom-gedenkforum oor die uitog van kundiges gesê dat mense wat emigreer rassiste is en geen verlies vir SA is nie.

Deur die uitlating volg sy haar baas wat Vrydag geskryf het in die ANC Today dat kritiek op sy beleid teenoor Zimbabawe word gemotiveer deur rassisme.

Lewer kommentaar

Leave a Reply