Die persoon verantwoordelik vir die welsyn van Kwazulu-Natal se arm gemeenskap, Prins Gideon Zulu, het sy 101 dae verblyf in die luukse Royal Hotel regverdig deur voor te gee dit is deel van sy pligte om armoede in die provinsie te verlig.
Gaan onse prins nou ook wanvoeding in die streek probeer verlig deur die mense koek te voer?
