‘n Leerder van die Noordwes se skrotum is oopgesny nadat hy glo deur ‘n onderwyser met ‘n sambok geslaan is omdat hy nie sy tuiswerk gedoen het nie, is Maandag berig.
Die skoolhoof, wat die seun glo geslaan het, het nou om vroeë aftrede aansoek gedoen, het The Times berig.
William Mojagi (55), skoolhoof van die Eletsa Sekondêre Skool in die Letlhabile- informele nedersetting naby Brits, het in Februarie op aanklag van aanranding in die hof verskyn.
