Leerders het ‘n skool in Malmesbury aan die brand gesteek, omdat hulle klaskamers moes deel met jonger kinders.
Vier leerders word aangekla en sal binnekort in die hof verskyn. Hulle is onderskeidelik 16, 18, 20 en 21 jaar oud.
Die probleem het inderdaad te make met syfers.
