Duiwelsbrood en ander kort en lang verhale

Duiwelsbrood en ander kort en lang verhale

Roekeloos

’n Heerlike omnibus van Annelie Botes-verhale vir aanhangers om aan te smul: 3 kort romans en 19 kortverhale.

Annelie Botes se bekende stem sal die leser meesleur, vermaak en diep menslike insigte meedeel.

Die omnibus bevat ook ’n essay deur Botes wat die genesis van haar haar skrywerskap beskryf; insiggewend en genotvol.

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Duiwelsbrood en ander kort en lang verhale
Duiwelsbrood en ander kort en lang verhale

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar