Lucy se ouma

Opgrawings in Etihopië het ´n homoniede opgelewer wat moontlik ouer is as Lucy wat 40 jaar gelede in die Oldavi streek in Tanzanië ontdek is. Voorlopige toetse dui op ´n ouderdom van ongeveer 3.4 miljoen jaar.

Uiteindelik is daar ´n vrou met meer plooie as Jors se ma.

Lewer kommentaar

Leave a Reply