WAT

Hoe snaaks is dit tog nie dat daar onlangs ´n driedaagse kongres gehou moes word om te bepaal of sekere plat en onwelvoeglike woorde in die WAT opgeneem moet word. Is die WAT dan nie juis die mees omvattende handwoordeboek van Afrikaanse woorde nie? Probeer ons nou weer die taal uit die hande van sy sprekers neem deur meer aanvaarbare alternatiewe voorkeur te gee?

Nersderm het in alle geval geen trefkrag soos poephol nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply