Mabena gearresteer

Kaya FM aanbieder Bob Mabena het gister tydens sy program by die ateljee uitgestorm en op die M1 Suid in Johannesburg betoog. Mabena is ontsteld oor die uitbeelding van die Suid-Afrikaanse vlag op die agterent van olifante op ’n advertensiebord deur Document Warehouse.

Mabena is gearresteer omdat hy wetgewing verontagsaam wat loop op die snelweg verbied.

Lewer kommentaar

Leave a Reply