‘n Man is doodgesteek in ‘n argument oor R10 in Kagiso aan die Wes-Rand, het die polisie Donderdag gesê.
Volgens ao. Solomon Sibiya is die man Woensdag in die bors gesteek. Hy het op die toneel gesterf.