‘n Paar probleme is steeds nie opgelos nie, maar MIV-toetse by skole kan in die eerste skooltermyn van 2012 al begin, het die minister van basiese onderrig Dinsdag gesê.