MK-omies

Die MK-oorlogsveterane se optog na die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se kantoor het alles behalwe geweldadig begin. Die optog is om te eis dat Zille president Jacob Zuma om verskoning vra vir haar “beledigings” teen hom. Die MK-veterane is ook nie gelukkig met die premier se manlike kabinet nie. Hulle dreig om die Wes-Kaap “onregeerbaar” te maak as die premier nie gehoor gee nie. Verskeie koerante het gesinspeel op die potensiaal vir geweld wat die optog inhou.

Met die begin van die optog vanoggend in Distrik Ses was daar omtrent 80 ou omies.

(MK = Mkonto we Sizwe)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar