Stuur jy nog pos in koeverte? En hou jy van spek?
Vir die 13 van julle met hierdie afwyking is die ideale produk nou op die mark.
Koeverte wat na spek smaak as jy hulle lek om te seël.