Captain in the Cauldron

 

John Smith outobiografie was nog nie ordentlik op die rakke nie, toe is dit reeds ‘n top verkoper.

In die geskiedenis van Springbok rugby staan John Smith uit as die speler wat die langste diens gedoen het as kaptein. In Captain in the Cauldron vertel hy meer van die vreugde en pyn wat met die taak gepaard gegaan het.

Die storie begin in Pietersburg waar ‘n vet seuntjie droom om eendag op Wimbeldon te speel, ‘n seuntjie wat uiteindelik die suksesvolste rugbykaptein ooit sal word.

Dit wil voorkom of Smith eerlik is wanneer hy sy probleme met lesers deel. Die sonde met Ollie le Roux by die Sharks en die “kanker” genaamd Luke Watson by die Springbokke.

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

John Smith - Captain in the Cauldron
John Smith – Captain in the Cauldron

16 November 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply