Die outobiografie was nog nie ordentlik op die rakke nie, toe is dit ‘n top verkoper.
Sleutelwoord Argiewe:Luke Watson
Meraai, die Stormers fan
Meraai is ‘n groot Stormers fan. Net die anner dag laat sy vir haar ‘n tattoo maak op elke binnebeen. Schalk Burger op die een been en Ricky Januarie op die ander.
